‘n Padda en ‘n rot hardloop by ‘n klomp mans verby om hul dapperheid te bewys. Die mans gee vir die padda pad, maar die mans jaag die rot. Daarom woon rotte vandag in gate waar die mens hulle nie kan bykom nie. ‘n Volksverhaal uit Afrika.
978-1-868436-44-6
|