Die verhaal roep die kultuur van Afrika op, maar die tema is universeel: hoogmoed kom tot ‘n val. Moefaro se een dogter is selfsugtig en bedorwe en wil koningin wees, maar dis die goedhartige en bedagsame een wat die koning se vrou word.
978-1-868430-02-4
|